Hooglied 6:2-3

Hooglied 6:2-3 AFR20

My liefste het na sy tuin gegaan, af na die beddings balsemkruid om in die tuine te wei en om narsings te pluk. Ek behoort aan my liefste en my liefste behoort aan my, hy wat tussen die narsings wei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hooglied 6:2-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid