Romeine 5:3-4

Romeine 5:3-4 AFR20

Maar dis nie al nie: Ons beroem ons ook op ons verdrukking, omdat ons weet verdrukking bewerkstellig volharding, en volharding lei tot betroubaarheid, en betroubaarheid tot hoop.

Video for Romeine 5:3-4