Romeine 1:14-15

Romeine 1:14-15 AFR20

Teenoor Grieke sowel as nie-Grieke, teenoor wyses sowel as onverstandiges, staan ek in die skuld – vandaar my hartsbegeerte om ook aan julle in Rome die evangelie te verkondig.

Video for Romeine 1:14-15

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 1:14-15