Openbaring 14:6

Openbaring 14:6 AFR20

Toe het ek 'n ander engel gesien wat hoog in die lug vlieg. Hy het 'n ewige evangelie ontvang, om dit te gaan verkondig aan die aardbewoners, aan elke nasie en stam en taal en volk.