OPENBARING 14:6

OPENBARING 14:6 NLV

Toe het ek ’n ander engel in die middel van die hemelruim sien vlieg. Hy het die ewige Goeie Nuus gebring. Hy moes die Goeie Nuus bring aan die bewoners van die aarde, aan elke nasie, stam, taalgroep en volk.