Psalms 94:21-22

Psalms 94:21-22 AFR20

Hulle span saam teen die lewe van regverdiges, hulle verklaar onskuldige bloed skuldig. Maar die HERE het vir my 'n toevlugsoord geword, my God het my rotsskuiling geword.