Soos rook weggewaai word, so waai U hulle weg; soos was smelt voor 'n vuur, so verdwyn die goddeloses voor God. Maar die regverdiges is bly, hulle jubel voor God, hulle juig van vreugde.
Lees Psalms 68
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 68:3-4
7 Dae
Met Jesus as die hoofbron van jou blydskap is dit moontlik om élke dag met blydskap tegemoet te gaan. Die vreugde wat God gee, staan heeltemal los van alle ander dinge, dis ’n vreugde "ten spyte van". Nina Smit wil jou in hierdie 7-dag-leesplan herinner dat jóú blydskap nie van jou fisiese omstandighede afhang nie, maar ’n Persoon is met wie jy in ’n lewende verhouding staan.
10 Days
You are about to enter, or perhaps have already entered, the breathtaking, fulfilling, and frustrating address where motherhood lives. Once you cross the threshold of this magnificent dwelling that is reserved for those who have been blessed with children, your life and your heart will never be the same.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's