Psalms 51:11-12
Psalms 51:11-12 AFR20
Sluit u oë vir my sonde, en al my sondeskuld, wis dit uit! Skep 'n rein hart vir my, o God, vernuwe 'n bestendige gees in my binneste.