Baie sê van my: “Daar is geen redding vir hom by God nie.” Maar U, HERE, is vir my 'n skild aan alle kante; U is my eer, en die Een wat my kop hoog hou. Wanneer ek hard roep na die HERE, antwoord Hy my van sy •heilige berg af. •Sela Ek kan gaan lê, aan die slaap raak en wakker word, want die HERE onderskraag my.
Lees Psalms 3
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Psalms 3:3-6
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's