PSALMS 3:3-6

Daar is talle wat van my sê: “Van God kom daar vir hom geen hulp nie!” Sela Maar U, Here, beskerm my aan alle kante, U herstel my eer en aansien. As ek na die Here roep, antwoord Hy my van sy heilige berg af. Sela As ek gaan lê, slaap ek goed; ek word ook weer wakker, want die Here sorg vir my.
PSALMS 3:3-6