Psalms 25:6-7

Psalms 25:6-7 AFR20

Dink aan u barmhartigheid en u troue liefde, HERE, want dit is van altyd af daar. Aan die sondes van my jeug en my oortredings moet U nie dink nie; dink aan my in u troue liefde, omdat U goed is, HERE.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 25:6-7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid