My God, ek roep bedags, maar U antwoord nie, ook snags, maar daar is geen rus vir my nie. U is tog die •Heilige, U heers waar die lofliedere van Israel opklink. Op U het ons voorouers vertrou, hulle het vertrou en U het hulle bevry.
Lees Psalms 22
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 22:3-5
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's