Psalms 131:1-2

Psalms 131:1-2 AFR20

'n •Pelgrimslied. Van Dawid. HERE, my hart is nie hoogmoedig en my oë nie verwaand nie. Ek hou my nie besig met groot dade of wat te wonderbaar is vir my nie. Maar ek het my siel tot kalmte en bedaring gebring. Soos 'n kindjie by sy moeder, soos 'n kindjie, is my siel in my.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 131:1-2