PSALMS 131:1-2

PSALMS 131:1-2 NLV

My hart is nie hoogmoedig nie, HERE; en my oë is nie trots nie. Ek bemoei my nie met wat vir my te groot of te moeilik is nie. Maar ek het kalmte en rus gekry, soos ’n kindjie by sy moeder rus, so is my gemoed.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 131:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid