Psalms 130:1-2
Psalms 130:1-2 AFR20
'n •Pelgrimslied. Uit die dieptes roep ek na U, HERE. My Heer, hoor tog my stem, laat u ore aandagtig luister na my smeekbedes.