Selfs Stilte Is Lofprysing
![Selfs Stilte Is Lofprysing](/_next/image?url=https%3A%2F%2Fimageproxy.youversionapi.com%2Fhttps%3A%2F%2Fs3.amazonaws.com%2Fyvplans%2F30961%2F1280x720.jpg&w=3840&q=75)
5 Dae
Hierdie vyf daaglikse oordenkings is gebaseer op Rick Hamlin se boek, “Silence Is Praise: Quiet Your Mind and Awaken Your Soul with Christian Meditation”. Stilte spreek boekdele en word 'n hulpmiddel vir alle volgelinge van Jesus.
Ons wil graag vir HarperCollins/Zondervan/Thomas Nelson bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: https://www.thomasnelson.com/p/even-silence-is-praise/
Oor Die Uitgewer