Psalms 122:8-9

Psalms 122:8-9 AFR20

Ter wille van my •broers en vriende sê ek graag: “Mag daar vrede in jou wees!” Ter wille van die huis van die HERE ons God wil ek die goeie vir jou nastreef.