Psalms 121:1-2

Psalms 121:1-2 AFR20

'n •Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die HERE, wat hemel en aarde gemaak het.