Psalms 107:28-32

Psalms 107:28-32 AFR20

Toe het hulle in hulle nood na die HERE om hulp geroep; uit hulle benoudheid het Hy hulle uitgelei. Hy het die storm stil gemaak en die golwe het bedaar. Hulle was bly toe die golwe kalm word. Hy het hulle gelei na die hawe waarna hulle verlang het. Hulle moet die HERE prys vir sy troue liefde, vir sy wonders aan mensekinders. Hulle moet Hom verheerlik in die byeenkoms van die volk, Hom loof waar die oudstes saam sit.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 107:28-32