Psalms 104:33-34

Psalms 104:33-34 AFR20

Ek wil vir die HERE sing solank ek leef, ek wil my God besing solank ek bestaan. Mag my bepeinsing vir Hom aangenaam wees. Ek, ek sal my verheug in die HERE.