Psalms 103:1-5

Psalms 103:1-5 AFR20

Van Dawid. Loof die HERE, o my siel, ja, alles wat in my is, sy heilige Naam! Loof die HERE, o my siel, en moenie enige van sy weldade vergeet nie – Hy wat al jou sondeskuld vergewe, wat al jou siektes genees, wat jou lewe vrykoop van die graf, jou kroon met troue liefde en ontferming, wat jou begeerte met die goeie versadig. Soos 'n arend word jou jeug dan weer nuut.

Video for Psalms 103:1-5