Spreuke 7:1-3

Spreuke 7:1-3 AFR20

My seun, neem my woorde ter harte; en my opdragte, hou dit veilig by jou. Kom my opdragte na, dan sal jy leef; ja, koester my onderrig soos die appel van jou oog. Bind dit aan jou vingers, skryf dit op die tafel van jou hart.