SPREUKE 7:1-3

SPREUKE 7:1-3 NLV

Bly altyd by wat ek vir jou sê, my seun. Koester wat ek vir jou voorskryf in jou binneste. Bly daarby sodat jy kan lewe. Laat dit wat ek vir jou leer vir jou so kosbaar wees soos die appel van jou oog. Sit dit aan jou vingers soos ’n ring. Skryf dit uit op die tafel van jou hart.