Verwerf wysheid, verwerf insig, vergeet dit nie; wyk nie af van die woorde uit my mond nie. Moet haar, die wysheid, nie verontagsaam nie; dan sal sy jou beskerm. Wees lief vir haar, dan sal sy jou bewaak. Die begin van wysheid is: Verwerf wysheid, verwerf insig met alles wat jy besit!
Lees Spreuke 4
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Spreuke 4:5-7
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's