Soek na wysheid en goeie oordeel. Moenie my woorde vergeet nie. Moenie dit laat los nie. Moet nooit afstand doen van die wysheid nie. Dit sal jou beskerm. As jy wysheid liefhet, sal dit jou beveilig. Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry.
Lees SPREUKE 4
Luister na SPREUKE 4
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: SPREUKE 4:5-7
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's