Spreuke 4:23

Spreuke 4:23 AFR20

Bewaak jou hart meer as enigiets wat bewaar word, want daaruit ontspring die lewe.