Spreuke 31:28-29

Spreuke 31:28-29 AFR20

Haar kinders tree na vore en noem haar gelukkig; haar man, hy besing haar lof: “Baie vroue het hulle knap gedra, maar jy, jy oortref hulle almal.”

Video for Spreuke 31:28-29