Spreuke 30:4-5

Spreuke 30:4-5 AFR20

Wie het opgegaan na die hemel en afgekom? Wie het die wind bymekaargemaak in die holte van sy twee hande? Wie het die water in 'n oorkleed saamgebind? Wie het al die uithoeke van die aarde vasgestel? Wat is sy naam? En wat is sy seun se naam, as jy dit weet? Elke woord van God is gelouter; 'n skild is Hy vir hulle wat by Hom skuil.