SPREUKE 30:4-5

SPREUKE 30:4-5 NLV

Wie kan na die hemel toe gaan en van daar af ondertoe kom? Wie kan die wind in sy twee hande vashou? Wie kan die waters in sy jas toedraai? Wie het die wye wêreld gemaak? Wat is sy naam? En die naam van sy seun? Sê tog as jy dit weet! Elke woord van God is getoets. Hy beskerm elkeen wat beskerming by Hom kom soek.