Spreuke 29:21-22

Spreuke 29:21-22 AFR20

Bederf iemand sy slaaf van jongs af, sal hy later opstandig wees. 'n Opvlieënde mens sit 'n stryery aan die gang, en 'n heethoof het baie oortredings.