Moenie direk met 'n dwaas praat nie, want jou verstandige woorde sal hy met minagting bejeën. Moenie ou grense verskuif nie, en in die landerye van vaderloses moet jy nie kom nie. Want hulle losser is sterk; Hy sal hulle regstryd teen jou voer.
Lees Spreuke 23
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Spreuke 23:9-11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's