Moenie ’n dwaas reghelp nie. Jou goeie raad behandel hy met minagting. Moenie die ou grense van ’n stuk grond verskuif nie. Moenie weeskinders se grond by hulle probeer afvat nie. Die Een wat hulle beskerm, is magtig. Hy sal hulle saak teen jou verdedig.
Lees SPREUKE 23
Luister na SPREUKE 23
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 23:9-11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's