Spreuke 21:28-29

Spreuke 21:28-29 AFR20

'n Leuenagtige getuie gaan ten gronde, maar iemand wat luister, mag altyd praat. 'n Goddelose sit 'n brutale gesig op, maar 'n opregte, hy slaan ag op wat hy doen.