Spreuke 20:22-23

Spreuke 20:22-23 AFR20

Moenie sê, “Ek wil die kwaad vergeld” nie; wag op die HERE, sodat Hy jou help. Twee soorte gewigte is vir die HERE afstootlik, en 'n vals weegskaal is nie goed nie.