Spreuke 19:5

Spreuke 19:5 AFR20

'n Vals getuie bly nie ongestraf nie, en iemand wat leuens uitryg, sal nie vrykom nie.