SPREUKE 19:5
SPREUKE 19:5 Bybel vir almal (ABA)
'n Vals getuie sal sy straf kry, iemand wat lieg, sal nie vry wegkom nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Valse getuie bly nie ongestraf nie, en hy wat leuens uitstrooi, sal nie vrykom nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Vals getuie bly nie ongestraf nie; wie leuens kwytraak, kom nie vry nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Vals getuie bly nie ongestraf nie, en iemand wat leuens uitryg, sal nie vrykom nie.
Deel
Lees SPREUKE 19SPREUKE 19:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
'n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie, en hy wat leuens spreek, sal nie ontvlug nie.
Deel
Lees SPREUKE 19