← Leesplanne
Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 19:5
Leuens
7 Dae
Maak wit leuentjies saak? Is daar verskillende soorte leuens? Is sommige leuens aanvaarbaar en geregverdig? Die feit is dat God eerlikheid verwag — in alles. Hierdie 7-dag leesplan sal die waarheid van die Skrif aan jou openbaar. Raak voor God stil en laat Hy jou gees vernuwe. Lees gerus meer hieroor by www.finds.life.church