Spreuke 18:9-10

Spreuke 18:9-10 AFR20

Ook hy wat sloer in sy dagtaak is die broer van 'n opperste verwoester. 'n Sterk toring is die Naam van die HERE; die regverdige hardloop dit binne, en is onbereikbaar.