Spreuke 18:23-24

Spreuke 18:23-24 AFR20

'n Arme praat pleitend, maar 'n ryke antwoord hardvogtig. 'n Man met baie vriende word geruïneer, maar daar is 'n geliefde vriend wat nader is as 'n broer.