Spreuke 15:8-9

Spreuke 15:8-9 AFR20

Die offer van goddeloses is afstootlik vir die HERE, maar die gebed van opregtes geniet sy goedkeuring. Afstootlik vir die HERE is die pad van 'n goddelose, maar wie geregtigheid nastreef, vir hom is Hy lief.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid