Spreuke 15:26-29

Spreuke 15:26-29 AFR20

Die planne van 'n bose mens is vir die HERE afstootlik, maar vriendelike woorde is suiwer. Wie onregverdige wins maak, stort sy huis in die ongeluk, maar hy wat omkoopgeskenke haat, sal leef. Die hart van 'n regverdige oorweeg hoe om te antwoord, maar die mond van goddeloses stort booshede uit. Die HERE is ver van goddeloses, maar die gebed van regverdiges hoor Hy.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 15:26-29