SPREUKE 15:26-29

SPREUKE 15:26-29 AFR83

Die Here het 'n afsku van bose planne; aangename woorde is vir Hom aanneemlik. Wie hom verryk ten koste van 'n ander, maak dat sy gesin verstoot word; wie omkoopgeskenke weier, sal lewe. 'n Regverdige mens dink voor hy antwoord; goddelose mense sê net slegte dinge. Die Here is ver van die goddeloses af, maar Hy hoor die gebed van die regverdiges.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 15:26-29