Die geduldige mens is ryk aan verstandigheid, maar wie kort van humeur is, stel sotheid ten toon. 'n Kalm hart gee lewe aan die liggaam, maar naywer is verrotting in die gebeente. Hy wat 'n arme uitbuit, beledig sy Maker, maar wie hom oor die behoeftige ontferm, eer Hom. Deur sy boosheid word 'n goddelose omvergewerp, maar 'n regverdige vind 'n skuilplek, selfs by sy dood. In die hart van 'n verstandige rus wysheid; selfs onder dwase is dit bekend.
Lees Spreuke 14
Deel
Vergelyk alle weergawes: Spreuke 14:29-33
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's