Is hulle wat kwaad beplan nie op 'n dwaalspoor nie, en is troue liefde en waarheid nie bestem vir hulle wat die goeie beplan nie? In alle harde werk is daar voordeel, maar 'n blote gepraat lei net tot gebrek. Die kroon van wyses is hulle rykdom; die sotheid van dwase is blote sotheid.
Lees Spreuke 14
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Spreuke 14:22-24
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's