Spreuke 1:5-6

Spreuke 1:5-6 AFR20

– 'n wyse sal luister en geleerdheid vermeerder, en 'n verstandige sal leierskap verwerf – om 'n spreuk en 'n gesegde te begryp, die woorde van wyses en hulle raaisels.