Filippense 1:29-30

Filippense 1:29-30 AFR20

Dit is immers ter wille van Christus aan julle as gawe gegee om nie net in Hom te glo nie, maar ook vir Hom te ly. Julle stry dieselfde stryd wat julle my sien stry het, en waarvan julle nou hoor dat ek nog steeds stry.

Video vir Filippense 1:29-30