Daarom, al het ek in •Christus groot vrymoedigheid om jou te beveel wat jy behoort te doen, rig ek, Paulus, op grond van die liefde eerder 'n versoek aan jou, juis omdat ek so 'n ou man is, en nou ook nog 'n gevangene ter wille van Christus Jesus. Ek pleit by jou vir my geestelike kind, Onesimus, wat ek tydens my gevangenskap verwek het. Hy het destyds vir jou geen voordeel ingehou nie, maar nou hou hy vir jou en vir my groot voordeel in. Ek het hom na jou teruggestuur, hy wat my eie hart is! Ek wou hom graag by my hou, sodat hy my in jou plek kon dien, terwyl ek ter wille van die evangelie in boeie is.
Lees Filemon 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Filemon 1:8-13
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's