Numeri 24:17

Numeri 24:17 AFR20

‘ Ek sien hom, maar dit is nie nou nie, ek neem hom waar, maar hy is nie naby nie. 'n Ster uit Jakob tree na vore, 'n heerserstaf uit Israel verskyn; hy verbrysel die slape van Moab, en vernietig al die kinders van Set.