Ek sien iets, maar dis nie onmiddellik nie. Ek sien hom, maar hy is nog nie naby nie. ’n Ster kom uit Jakob. ’n Septer kom uit Israel. Hy verpletter Moab se voorkop. Hy verwoes sy opstandige nageslag.
Lees NUMERI 24
Deel
Vergelyk alle weergawes: NUMERI 24:17
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's