Miga 6:16

Miga 6:16 AFR20

“Jy het die wette van Omri onderhou en alles gedoen wat die huis van Agab gedoen het; julle het hulle raad gevolg. Daarom sal Ek jou 'n skrikbeeld maak en die inwoners van die stad die rede vir 'n gefluit. Julle sal my volk se vernedering moet dra. ”

Video for Miga 6:16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Miga 6:16